Surf die Internet of werk aan jou MS OFFICE dokumente op ons virus en "pop-up" vry rekenaars met n vinnige breëband DSL konneksieom te verseker dat jy die meeste uit jou tyd sal kry. Ons het 10 rekenaars om van te kies het ook fasiliteite om jou laptop te konnekteer.

Ons pryse is € 2.00 /uur of €1.50 /uur vir lede.

Ons dienste sluit dievolgende in :

Printing (€0.20 Swart&Wit of €0.30 Kleur), scanning (€0.30 elk), fax, digitale foto drukwerk (€0.80 elk), paspoort fotos, CV tikwerk, besif¡gheidkaartjies, CD's burning (€1.50), DVD's burning (€3.50),

Ons bedien ook koffie, koeldranke en eetgoed.

Ons vriendelike personeel sal jo0u help tot die beste van hul vermoeëen sal jou ook raadgee waar om te bly of waar al die duidelike eet- en uithang plekke is. Jy kan ook jou vriende hier ontmoet, n boodskap vir iemand los of jou pos hier ontvang.

Kom geniet al ons dienste in n lekker, vriendelike en ontspannende atmosfeer!!!